1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - The influence of the pre-scientific and scientific belief system of both counsellor and client on the success of the narrative process : research article

Volume 71, Issue Issue-2-3-4
  • ISSN : 0023-270X
USD

 

Abstract


Hierdie artikel het ten doel om vas te stel in watter mate die oortuigingstelsel van die berader en die kliënt 'n rol in berading speel. Dit word algemeen aanvaar dat oortuigings 'n sentrale rol in mense se lewe speel. Hierdie artikel pas die voorafgaande idee, soos beskryf deur onder andere Wright, Watson en Bell (1986), toe op die veld van pastorale berading, en meer spesifiek die narratiewe benadering. Die narratiewe benadering is 'n belangrike instrument wat mense in staat stel om te verstaan hoe hulle lewensverhale gevorm word deur hulle oortuigings rakende hulself. Die navorser wend deurentyd 'n poging aan om aan te dui hoe die berader, die kliënt en die beradingsproses deur hulle wetenskaplike en voor-wetenskaplike wortels en ontwikkeling, asook deur hulle oortuigingstelsel in die algemeen, beïnvloed word.

The aim of this article is to investigate to what extent the belief system of both counsellor and client plays a role in counselling. It is generally accepted that beliefs play a central role in the life of all people. This article applies this notion, as described by, among others, Wright, Watson and Bell (1986), to the field of pastoral care and more specifically to the narrative approach within it. The narrative approach is an important instrument that helps people to understand how their life stories have been shaped by their beliefs about themselves. Throughout the article the researcher attempts to indicate how the counsellor, client and counselling process are influenced by their respective scientific and pre-scientific roots and development, as well as by their system of belief in general.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/71/Issue-2-3-4/EJC59280
2006-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error