1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - "The unmasking of modern science" - the sequel (II) : research article

Volume 71, Issue Issue-2-3-4
  • ISSN : 0023-270X
USD

 

Abstract


In 1982 het T.M. Moore die stelling gewaag dat die positivisme in 'n proses van "ontmaskering" vasgevang was. Die tekort-kominge daarvan is destyds blootgelê deur sowel die vyande as die aanhangers daarvan. In sy pogings om die ontmaskering te beskryf het Moore gebruik gemaak van T.S. Kuhn se sosio-logiese teorie van normale wetenskap, paradigmas, krisisse en revolusie. Moore het sy uiteensetting beëindig met 'n uitdaging aan die Christelike wetenskapsgemeenskap om na vore te kom met 'n eie nuwe paradigma vir wetenskapsbeoefening. Nou, nadat net meer as twee dekades verloop het sedert Moore hierdie oproep gedoen het, het die tyd aangebreek om 'n opname te maak van hoe die sekulêre sowel as die Christelike wetenskap gevorder het op die pad wat Moore voorspel het. So 'n oorsig bied ook aan die Christelike wetenskapsgemeenskap die geleentheid om bestek op te neem oor die ontwikkeling van 'n eie nuwe paradigma van wetenskapsbeoefening. In hierdie, die tweede deel van 'n tweedelige artikel oor die onderwerp, skenk die outeur aandag aan hoe die Christelike wetenskaps-gemeenskap die drie uitdagings van Moore die hoof gebied het, en ook hoe dit probeer om die gevare van sekularisme, postmoderne fragmentering en 'n voorkeur vir kontingente grondslae - wat volgens deel I van hierdie artikel kenmerkend van moderne wetenskapsbeoefening geword het - te vermy.

In 1982, T.M. Moore claimed that positivism was in the process of being "unmasked". Its shortcomings were being unmasked by its enemies as well as by its adherents. In describing the process of unmasking, Moore resorted to T.S. Kuhn's socio-logical theory of normal science, paradigms, crises and revolutions. Moore then went on to challenge the Christian scholarly community to (inter alia) develop a new paradigm for science. Now, after just more than two decades have elapsed since this exhortation by Moore, a survey had to be done to see to what extent the secular as well as the Christian community has taken up the challenge and how both of them have progressed in the directions that Moore had predicted. It has also become time for the Christian community to assess its own progress towards developing a "new" scientific paradigm. In this, the second part of a two-part article on this subject, the author attends not only to how the Christian community took up Moore's challenges, but also to how Christian scholars tried to avoid the pitfalls of secularism, postmodern fragmentation and a preference for contingent foundations, which have become the characteristic features of modern science, as outlined in part I of this article.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/71/Issue-2-3-4/EJC59281
2006-01-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error