1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Service delivery and ethical conduct in the public service : the missing links : research article

Volume 72, Issue 2
  • ISSN : 0023-270X
USD

 

Abstract


Daar is 'n menigte beleide, strategieë en programme wat gerig is op die lewering van doeltreffende dienste deur staatsdiens-bestuurders aan die inwoners van Suid-Afrika. Maar, ten spyte van dié strewe na doeltreffendheid en die verwerping van onetiese gedrag deur staatsdiensbestuurders, vind skandale steeds plaas en word aantygings steeds gemaak. Maar waar is die ontbrekende skakels dan? In hierdie artikel word 'n kort beskrywing verskaf van 'n paar etiese konsepte wat as belangrik beskou word in die hantering van die vraag onder bespreking. Die slotopmerkings is tweevoudig: staatsdiensorganisasies moet 'n volgehoue verbintenis, toepassing en modellering van leierskap in professionele etiek verskaf deur onder andere beleidstrukture; en staatsdiensbestuurders moet die belangrikheid daarvan besef om hulle eie gesindheid te verander en die etiese standaarde wat deur die staatsdiensorganisasie daargestel word te aanvaar, selfs al verskil dit van hulle eie oortuigings en kultuur.

There are a multitude of policies, strategies and programmes directed at the rendering of effective services to the citizens of South Africa by public service managers. However, in spite of the pursuit of effectiveness and the condemning of unethical behaviour by public service managers, scandals still occur and allegations are still made. So, where are the missing links? In this article, a brief description is given of some ethical concepts viewed as important in addressing the question posed. The concluding remarks are twofold: public service organisations need to provide continuous commitment, enforcement, and modelling of leadership in professional ethics by means of, among other things, policy structures; and public service managers need to realise the importance of changing their own mindset and accepting the ethical standards that are established by the public service organisation, even if these differ from their own beliefs and culture.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/72/2/EJC59308
2007-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error