1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Ontwikkelingsamewerking vir Afrika, met besondere aandag aan 'n vennootskapsverhouding

Volume 72, Issue 3
  • ISSN : 0023-270X
USD

 

Abstract


The problem to be investigated is whether development co-operation between especially the rich Northern part of the world and the African continent (including South Africa) is necessary or advisable. This question can be divided into the following three sub-questions: (1) Does Africa need development aid? (2) Will help from outside produce the needed results? (3) How can such cooperation be structured in the most efficient way? The three answers to these questions are: (1) Without outside help Africa will not be able to escape from its poverty trap. (2) In spite of the fact that development cooperation is at the moment experiencing a ''mid-life crisis'', both practical and Christian principial reasons do not allow its termination. (3) Many weak points in the existing forms of development cooperation may be overcome with the application of a genuine partnership relationship.


Die probleem wat hier ondersoek word, is of ontwikkeling-samewerking tussen veral die ryk Noordelike wêreld en die kontinent Afrika (Suid-Afrika ingesluit) nodig en gewens is. Dié vraag kan in die volgende drie subvrae verdeel word: (1) Het Afrika ontwikkelingshulp nodig? (2) Sal sodanige hulp die nodige resultate oplewer? (3) Hoe kan hierdie samewerking op 'n doeltreffende wyse geskied? Die drie antwoorde op hierdie vrae is soos volg: (1) Sonder hulp van buite kan Afrika nie uit die armoedefuik waarin dit gevange sit, loskom nie. (2) Hoewel ontwikkelingsamewerking tans 'n ''middeljarige krisis'' beleef, kan dit om sowel praktiese as prinsipieel-Christelike oorwegings nie gestaak word nie. (3) Heelwat swak punte in die bestaande vorms van ontwikkelingsamewerking sal oorkom kan word met die toepassing van 'n meer integrale vennootskapsverhouding.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/72/3/EJC59319
2007-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error