1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Hoe lees jy die Bybel?
Om die Bybel anders te lees : 'n etiek van Bybellees, Gerrie Snyman : boekresensie

Volume 73, Issue 1
  • ISSN : 0023-270X
USD

 

Abstract

Prof. Gerrie Snyman, Ou-Testamentikus verbonde aan UNISA, hanteer met hierdie publikasie verskeie vrae wat in die gemoedere van kerklidmate leef. Die meeste lidmate is egter skrikkerig om hierdie vrae buite die beskermende grense van byvoorbeeld die Sondag-middag-gesinsete te opper. Snyman is 'n simpatieke gids wat die leser konfronteer met sy / haar verlede en rol as Bybelleser. Sy dissekteermes sny diep om bepaalde probleme met 'n tradisionele manier van Bybellees te ontbloot. Die skrywer problematiseer egter nie net nie, maar doen ook konkrete alternatiewe aan die hand. Binne die Gereformeerde kring gaan hierdie alternatiewe nie by almal byval vind nie, maar dit vorm ten minste 'n grondige gespreksbasis vir verdere nadenke en debat.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/73/1/EJC59347
2008-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error