1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Die rol van 'n mentor vir seuns tydens die oorgangsfase van die laat-middelkinderjare na adolessensie : navorsingsartikel

Volume 73, Issue 1
  • ISSN : 0023-270X
USD

 

Abstract

Seuns in hulle laat-middelkinderjare beleef verreikende veranderings in hulle lewens. Die bereiking van puberteit en die oorskakeling van kinderjare na adolessensie veroorsaak groot spanning en wrywing. Die intensiteit van die verhouding tussen pa en seun neem dikwels af terwyl die betrokkenheid in portuurgroepe weer toeneem. Hierdie artikel fokus op die seun in sy laat-middelkinderjare se belewing van sy biologiese pa en die invloed van die gesinsrangorde. As alternatiewe vaderfiguur word die klem op 'n mentor gelê. Die behoefte aan 'n mentor en die verwagtings wat die seun in sy laat-middelkinderjare het rakende die mentor, word ondersoek.


Boys in their late middle childhood experience far-reaching changes in their lives. Reaching puberty and experiencing the transition from childhood to adolescence causes immense stress and tension. The intensity of the relationship between father and son decreases many times, while involvement with the peer group increases. This article focuses on the experiences of the boys in their late middle childhood regarding their biological father and the influence of the family hierarchy. As alternative father figure, the focus falls on a mentor. The longing for a mentor and the expectations of the boys in their late middle childhood in this regard are explored in this article.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/73/1/EJC59353
2008-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error