1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Die intrinsieke verband tussen opvoeding en spiritualiteit : navorsingsartikel

Volume 73, Issue 1
  • ISSN : 0023-270X
USD

 

Abstract

Nadat hulle die verskynsel nagegaan het van (veral jong-) mense wat neig om hulle rug op die hoofstroomgodsdienste te draai en hulle toevlug tot "nuwe" vorms van spiritualiteit te neem, het die skrywers tot die slotsom gekom dat, soos nog altyd die geval was, daar nie reg kan geskied met die opvoeding van kinders nie tensy hulle spiritualiteit ook ontwikkel word nie. Om hierdie konklusie te verdedig, ontleed hulle religie as 'n verskynsel. Hulle bevind dat dit uit verskillende lae bestaan, met die spirituele as die diepste binnelaag. Hulle bespreek daarna die verskyning van die "nuwe" vorm van spiritualiteit en vind dat dit nie met die Bybelse konsep van spiritualiteit strook nie. Nadat hulle die intrinsieke verband tussen opvoeding en sowel die "nuwe" as die Bybelse vorms van spiritualiteit bespreek het, kom hulle tot die gevolgtrekking dat hulle aanvanklike konklusie bevestig kan word.


After having researched the phenomenon of (especially young) people turning their backs on mainstream religions and finding refuge in "new" forms of spirituality, the authors concluded that, as always, the education of children cannot be done justice to unless attention is also devoted to the development of their spirituality. To defend this contention, they firstly analyse religion as a phenomenon. They find it to be multi-layered, with spirituality forming the innermost layer. They then discuss the emergence of "new" forms of spirituality and find them to be alien to the Biblical concept of spirituality. After discussing the intrinsic link between education and both the "new" and the Biblical forms of spirituality, the authors find their initial conclusion to have been vindicated.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/73/1/EJC59355
2008-01-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error