1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Anton van Wouw - 'n kenner aan die woord
Anton van Wouw : the smaller works, A.E. Duffey : boekresensie

Volume 73, Issue 2
  • ISSN : 0023-270X
USD

 

Abstract

Die skrywer, professor Alex Duffy van die Universiteit van Pretoria, neem met hierdie boek die leser op 'n reis deur die lewe en werk van die beeldhouer Anton van Wouw (1862-1945), wat algemeen bekend staan as die vader van beeldhoukuns in Suid-Afrika. In dié proses reis ons deur Suid-Afrika gedurende kolonialisme in die eerste helfte van die twintigste eeu soos gesien deur die oë en werke van Van Wouw. Van Wouw is in Driebergen, Nederland gebore en het in 1890 op 28-jarige ouderdom na Suid-Afrika gekom. Hy was, interessant genoeg, ook die peetpa van Pierneef.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/73/2/EJC59362
2008-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error