1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Musiek as heelbreinaktiwiteit by innerlike verandering

Volume 73, Issue 3
  • ISSN : 0023-270X
USD

 

Abstract

In hierdie artikel word die belangrikheid van musiek as heelbreinaktiwiteit vir innerlike verandering aangetoon. Daar word aandag gegee aan die relevante aspekte daarvan : die psigologiese dimensies, die postmoderne konteks waarbinne dit gebeur, die funksie van die brein en veral die belang van die gebruik van die hele brein teenoor die linkerbreinbenadering. Verder word die agtergrond van musiek en die invloed daarvan op innerlike verandering bespreek. As gevolg van die paradigmaskuif na die postmodernisme word gevoelens en ervarings makliker uitgedruk. Volgens die bevindings van hierdie artikel word innerlike verandering en heelwording van die postmoderne mens moontlik deur die gebruik van musiek en die aanwending van simbole, metafore, rituele en die kunste. Die finale gevolgtrekking waartoe gekom is, is dat musiek as heelbreinaktiwiteit gebruik kan en behoort te word om innerlike verandering teweeg te bring.

In this article the importance of music as wholebrain activity in the context of inner change is discussed. Attention is given to the following relevant features : the psychological dimensions, the postmodern context in which it happens, functions of the brain and especially the consequences of the use of the whole brain instead of the leftbrain approach. The background to the development of music and the influence it may have on inner change is also discussed. Due to the paradigm shift towards postmodernity, feelings and experiences are more easily expressed. According to the results of the research inner change and healing of the postmodern individual may be promoted by the use of music as well as symbols, metaphors, rituals and art. The final conclusion of this article is that music as a wholebrain activity can and should be used to bring about inner change.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/73/3/EJC59377
2008-01-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error