1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Geskrifte van B.J. van der Walt / Publications of B.J. van der Walt 1960-2010

Volume 75, Issue 1
  • ISSN : 0023-270X
USD

 

Abstract

Die Ferdinand Postma-Biblioteek van die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit beskik oor 'n gerekenariseerde lys (sowel chronologies as alfabeties) van B.J. van der Walt se publikasies vanaf 1960 tot ongeveer 2000. (Gaan na http://www4-win2.p.nwu.ac.za/dbtw-wpd/textbases/puk-eeu.htm en tik dan die outeursnaam in: Van der Walt BJ)


Mnr. Steve Bishop (e-pos: stevebishop.uk@gmail.com) se webtuiste (www.allofliferedeemed.co.uk/vanderwalt.htm) bevat 'n geannoteerde bibliografie van al Van der Walt se publikasies in Engels, sowel as 'n volledige lys van al die publikasies van die Instituut vir die Bevordering van die Calvinisme, later herdoop tot die Instituut vir Reformatoriese Studie.
Van die (Afrikaanse en Engelse) publikasies vanaf 2000 tot op hede volg hierna 'n lys - eers van die meer wetenskaplike asook meer populêre artikels en daarna 'n lys van boeke. (Boekresensies is nie ingesluit nie.)

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/75/1/EJC59449
2010-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error