1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - 'n Voetpad deur die werklikheid - filosofiese memoires : perspektiewe

Volume 75, Issue 1
  • ISSN : 0023-270X
USD

 

Abstract

Hoe ontstaan 'n filosoof? Met gebruikmaking van die metafoor van 'n voetpad deur die lewe en die werklikheid volg professor B.J. (Bennie) van der Walt sy eie intellektuele ontwikkeling waarin hy aantoon hoe baie mense en verskillende omstandighede gedurende die vorige eeu sy vorming tot 'n Christelike filosoof beïnvloed het. Hierdie memoires word nie in die tradisionele, droog-akademiese styl van 'n curriculum vitae geskryf nie, maar op 'n eenvoudig-persoonlike wyse vertel 'n bepaalde filosoof sy eie pogings om die werklikheid te verstaan. Die voetpad ontwikkel vanaf sy kinderjare tot op 70. Hy gee ook 'n kort evaluering van sy eie publikasies. In sy terugblik op die verlede sien hy duidelik die hand van sy hemelse Vader in sy eie lewe. Met 'n versoek om die reformatoriese wysbegeerte te vertroetel en verder uit te bou, dra hy die fakkel van hierdie bevrydende denktradisie oor aan die geslag van die hede. Self kyk hy vooruit na 'n toekoms, na 'n ander reis deur 'n nuwe werklikheid, wat sowel kontinu as diskontinu met die huidige sal wees.


How does a philosopher come into being? By employing the metaphor of a foot-path through life and its realities, Professor B.J. (Bennie) van der Walt traces his own intellectual development, indicating the many people and different circumstances during the previous century that influenced his shaping into a Christian philosopher. These memoirs are done not in the traditional, typical academic curriculum vitae style, but simply in telling his personal story about understanding reality. His journey through different seasons develops from his early childhood up to the age of 70. He also provides a brief evaluation of his own publications. In his review of the past he recognises the hand of his Father in heaven. He now hands over the torch of reformational philosophy to the present generation. Finally he looks ahead, expecting another journey (that will be both continuous and discontinuous compared to the present) on a new earth.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/75/1/EJC59463
2010-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error