1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Groete - Reformatoriese Beweging van Suider-Afrika : erkenningsboodskappe

Volume 75, Issue 1
  • ISSN : 0023-270X
USD

 

Abstract

Professor Bennie van der Walt is reeds vir etlike jare ten nouste met die Reformatoriese Beweging van Suid-Afrika (REBSA) geassosieer. Hierdie verbintenis berus op 'n gedeelde strewe, te wete die bevordering van 'n reformatoriese perspektief op die wêreld waarin ons leef. Tipies van hierdie soort Christelike kyk op sake is dat dit 'n integrale visie wil wees. Dit beskou die mens se roeping in God se koninkryk as iets wat op elke samelewingsterrein uitgeleef moet word, nie net op godsdienstige of die kerklike terrein nie. Hierdie uitkyk op sake beywer hom vir voortdurende hervorming; dit wil die samelewing verander.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/75/1/EJC59469
2010-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error