1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Professor (B.J.) Bennie van der Walt en Filosofie : erkenningsboodskappe

Volume 75, Issue 1
  • ISSN : 0023-270X
USD

 

Abstract

My eerste herinnering aan professor Bennie is dié van 'n eerstejaarstudent in die Geskiedenis van die Filosofie-klas in die Frans du Toitgebou van die ou PU vir CHO. Hy het die erns oor die vak Filosofie en 'n Christelike perspektief daarop gemeng met humor - wat die vreemdheid en ingewikkeldheid van die Filosofie vir 'n sewentienjarige draaglik gemaak het. En dit is hoe professor Bennie dit steeds doen ... en hoe sy "nageslag" by Filosofie aan die NWU dit behoort te doen.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/75/1/EJC59470
2010-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error