1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Institutional identity : a possible solution to the religion in/and education quandary

Volume 75, Issue 2
  • ISSN : 0023-270X
USD

 

Abstract

The problem of religion in/and education is a worldwide one for education policy-makers - even in the most homogeneous populations. Several strategies have been developed for coping with this problem, but they tend to fall short in terms of finding equilibrium on the universal-particularity continuum. There is a way for attaining the desired equilibrium, namely to take account of the institutional identity of each individual school, and to allow each school community the freedom to choose the type of religion education that would be most suitable to its particular needs and circumstances.


Wêreldwyd het onderwysbeleidmakers te doen met die vraagstuk van godsdiens in/en die onderwys - selfs in die mees homogene samelewings. Verskeie strategieë is al in die verlede bedink om die probleem die hoof te bied, maar hulle skiet almal te kort in terme daarvan om 'n ewewig op die universeel-partikulier- kontinuum te vind. Daar is egter nog 'n manier om die gewenste balans op die kontinuum te vind, naamlik deur met die gedagte van die institusionele identiteit van elke skool te werk, en om op grond daarvan elke skoolgemeenskap die vryheid te gun om die soort godsdiensonderwys te kies wat die beste sal voldoen aan sy eie besondere behoeftes en omstandighede.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/75/2/EJC59485
2010-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error