1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - SALRM : Telbord vir taalregte in Suid-Afrika
South African Language Rights Monitor 2007, Mariana Kriel : resensie

Volume 76, Issue 2
  • ISSN : 0023-270X
USD

 

Abstract

Die belangrikheid van hierdie sesde verslag van die Suid-Afrikaanse Taalregtemonitorprojek, wat in opdrag van PanSAT (Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad) deur Mariana Kriel saamgestel is, kan nie oorbeklemtoon word nie. 'n Mens wil amper so ver gaan om te sê dat dit deur almal gelees behoort te word, maar die verslagaard van die boek maak dit miskien minder toeganglik vir die breë publiek. Dit is egter 'n goeie oorsigtelike bron (oor taalsake in 2007) vir die navorser wat met taal en taalregte gemoeid is en 'n mens wens eintlik dit kon vinniger beskikbaar gestel gewees het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/76/2/EJC119321
2011-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error