1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Terugblik op taalregte in 2004
South African Language Rights Monitor 2004, Johan Lubbe, Elbie Truter & Theo Du Plessis (Eds.) : resensie

Volume 76, Issue 3
  • ISSN : 0023-270X
USD

 

Abstract

PanSAT (Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad) het die Suid-Afrikaanse Taalregtemonitor-projek (SALRM) in 2002 by die Universiteit van die Vrystaat van stapel gestuur om (hoofsaaklik) op grond van berig-gewing in die gedrukte media terugvoer te gee oor taalregte in Suid-Afrika. Op die webwerf (http://humanities.ufs.ac.za/content.aspx? id=479) van die Universiteit van die Vrystaat se Departement Taal-bestuur en Taalpraktyk binne die Fakulteit Geesteswetenskappe (die tuiste van SALRM), staan dat PanSAT hulle kontrak in 2009 "[w]eens gebrek aan fondse [ge]termineer" het, maar dat hulle nog sal voortgaan wat die werk vir die Monitor en bulletins betref (UV, 2012). Ongelukkig is die jongste SALRM-verslag wat op die webwerf beskikbaar is dié van 2007. Die boek wat hier te sprake is, is egter maar die derde verslag van hierdie SALRM-projek vir die tydperk 1 Januarie 2004 tot 31 Desember 2004. Die verslag is wel eers in 2011 in hierdie formaat uitgegee, daar word ongelukkig nie in 'n voorwoord meer inligting oor die publikasiedatum gegee nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/76/3/EJC122428
2011-01-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error