1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Van die Kaap tot Gelderland
Riviereland: twee besoeke aan Nederland, K. Schoeman : boekresensie

Volume 76, Issue 4
  • ISSN : 0023-270X
USD

 

Abstract

Karel Schoeman het nie alleen 'n besondere bydrae tot die Suid-Afrikaanse letterkunde gelewer nie, maar ook tot die Suid-Afrikaanse geskiedskrywing en spesifiek oor die tydperk van die VOC (Vereenigde Oost-Indische Compagnie) aan die Kaap. Uit sy navorsing het werke soos die volgende gespruit: ; en is 'n unieke toevoeging tot hierdie versameling. In hierdie werk lewer Schoeman verslag oor twee navorsingsreise wat hy onderskeidelik in 1999 en 2003 deur Nederland onderneem het. Die leser kry as 't ware die geleentheid om die skrywer se verkenningswerk en navorsing mee te maak.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/76/4/EJC126366
2011-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error