1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Worldviews : a blessing or a curse? : original research

Volume 77, Issue 1
  • ISSN : 0023-270X
USD

 

Abstract

The concept of a worldview resonates with other concepts, such as those of 'culture', 'civilisation', and 'way of life'. Arguably, it is a modern phenomenon, the possibility of which was actualised at the dawn of the modern epoch. Nevertheless, in principle, its 'possibility' goes back as far as Plato's . It is Heidegger, however, who is most informative for understanding what a worldview is, as well as why the modern epoch is its time of provenance. Consequently, an analysis of Heidegger's essay, (or worldview) provided the framework within which it was argued that worldviews are both blessings and curses in the current era: blessings, because, as Harries has argued, we have been disabused of the modern idea of encompassing worldview or ideology, so that one can no longer believe in only a single 'correct' view of the world; curses, because they bedevil any well-intended attempts at communicating with understanding on issues of common concern. It was the burden of this article to provide a way of addressing this state of affairs with some hope of transcending the causes of alienation and it is again Heidegger who is the source of such a way, through his notion of the 'fourfold'.


Die begrip van 'n wêreldbeeld vind weerklank by ander begrippe, soos 'kultuur', beskawing, en lewenswyse. Daar kan geargumenteer word dat dit 'n moderne fenomeen is, waarvan die moontlikheid in die daeraad van die moderne epog verwerklik is. Die moontlikheid daarvan kan nietemin in beginsel so lank gelede as in Plato se nagespeur word. Dit is egter Heidegger wat die meeste insig gee in die aard van 'n wêreldbeeld, sowel as in die redes waarom dit eers in die moderne era gerealiseer is. Gevolglik voorsien 'n analise van Heidegger se essay, die raamwerk waarin daar betoog word dat wêreldbeelde sowel seëninge as vervloekinge is in die huidige era: seëninge, omdat, soos Harries aanvoer, ons verlos is van die moderne idee van een omvattende wêreldbeeld of ideologie, sodat 'n mens nie langer in slegs een 'korrekte' siening van die wêreld kan glo nie; vervloekinge, omdat hulle alle goedbedoelde pogings om oor sake van gemeenskaplike belang te kommunikeer, in die wiele ry. Dat daar 'n manier is om hierdie toedrag van sake met die hoop op oorkoming van die oorsake van vervreemding aan te spreek, is die taak wat hierdie artikel sigself gestel het om aan te toon en dit is weereens Heidegger, met sy begrip van die 'viervoud', wat die bron is hiervan.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/77/1/EJC128821
2012-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error