1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Die positivering van geborgenheid met die oog op 'n meer gedissiplineerde onderrig-leeromgewing : original research

Volume 78, Issue 3
  • ISSN : 0023-270X
USD

 

Abstract

Leerderwangedrag het 'n groot probleem in Suid-Afrikaanse skole geword en dit skyn die gesonde onderrig-leeromgewing te belemmer. Die metode wat in hierdie beredenerendbesinnende artikel gebruik word, is 'n dekonstruksie van konstrukte soos en met die oog daarop om aan te toon hoe die korrekte benadering daartoe en die uitvloeisels daarvan in die onderrig-leeromgewing geaktualiseer kan (en behoort te) word. Uit die ondersoek blyk dat geborgenheid, wat basies en impliseer, sinvol in die onderrig-leeromgewing geaktualiseer behoort te word deur die aktivering van 'n toepaslike geborgenheidsburgskap. Ten einde sodanige aktivering op 'n verbeterde vorm van geordende onderrig en leer te rig, behoort daar op die ontwikkeling van toepaslike geborgenheidsruimtes vir die bevordering van dissipline en orde in die klaskamer gefokus te word.


Learner misconduct is a grave concern in South African education due to the negative effect it is having on teaching and learning. The approach in this argumentative and reflective article is one of deconstruction of constructs such as [secureness] and . The objective is to demonstrate how these concepts can be actualised to enhance a sound and orderly learning and teaching environment. An analysis shows that , which essentially entails and , needs to be linked to, and actualised in the particular teaching and learning environment by activating an applicable -stronghold. For successful actualisation of the latter, it is crucial to unlock the applicable spaces for the enhancement of orderly teaching and learning in the classroom.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/78/3/EJC143141
2013-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error