1887

n Journal for Language Teaching = Ijenali Yekufundzisa Lulwimi = Tydskrif vir Taalonderrig - Die onderrig van argumentvaardighede in 'n akademiese skryfkursus vir eerstejaars : 'n beste praktyk-beskrywing

Volume 49, Issue 1
  • ISSN : 0259-9570
USD

 

Abstract

Die doel van hierdie artikel is om 'n praktykgebaseerde onderrigmodel aan die hand te doen vir die doeltreffende lees en skryf van akademiese tekste binne die beperkinge wat baie universiteitsroosters stel. In die beskrywing van 'n onderrigmetode wat in die praktyk goeie resultate met die skryf van argumentatiewe tekste deur eerstejaarstudente opgelewer het, word hoofsaaklik van praktyk-geleide navorsing ondersteun deur praktykgebaseerde navorsing en refleksiewe praktyk as navorsingsmetode gebruik gemaak. Die onderrigstrategie wat in hierdie artikel as beste praktyk uiteengesit word, is daarop gemik om eerstejaarstudente bewus te maak van bepaalde generiese akademiese skryfkonvensies wat hulle in hulle eie skryfwerk kan toepas. Verder lei dit studente om sinvolle en doeltreffende strategieë te ontwikkel om vakkundige tekste te lees en te beoordeel én om self logiese argumente te beplan en te skryf.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/langt/49/1/EJC181257
2015-01-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error