1887

n Lexikos - Herbert Wiegand with a "Metalexicographical Panga" in the Jungle : an unlocking of : review article

Volume 11, Issue 1
  • ISSN : 1684-4904
USD

 

Abstract


Hierdie artikel bespreek deel 1 van Wiegand se , wat 'n afdeling oor die struktuur van die navorsingsveld binne leksikografie bevat, en 'n afdeling oor navorsing oor woordeboekgebruik. Eerstens bespreek Wiegand verskillende aspekte van taalleksikografie en woordeboeknavorsing om vas te stel of hierdie soort navorsing 'n wetenskaplike dissipline vorm. Hy kom tot die gevolgtrekking dat dit 'n wetenskaplike navorsingsveld is wat op pad is om 'n wetenskaplike dissipline te word. In die tweede afdeling stel Wiegand 'n teoretiese raamwerk voor vir die navorsing oor woordeboekgebruik wat gebaseer is op aksieteorie, en 'n gedetailleerde metodologie wat empiriese navorsing insluit. So 'n teoretiese en metodologiese basis, wat ook die sistematiese navorsing oor woordeboekstruktuur in aanmerking neem, kan insiggewend wees vir leksikograwe en hulle in staat stel om toekomstige woordeboeke se mikrostrukture op 'n meer sistematiese wyse te beplan. Dit kan ook lei tot 'n meer wetenskaplike siening van gebruikersvriendelikheid in woordeboeke.

This article discusses volume 1 of Wiegand's , which contains a section on the structure of the research field of lexicography, and a section on research on dictionary use. Wiegand firstly discusses different aspects of language lexicography and dictionary research to determine whether this type of research constitutes a scientific discipline. He concludes that it is a scientific research field on its way to become a scientific discipline. In the second section, Wiegand puts forward a theoretical framework for research on dictionary use, based on action theory, and a detailed methodology which includes empirical research. Such a theoretical and methodological foundation, which also takes into account the systematic research on dictionary structure, can be informative to lexicographers and enable them to plan the microstructures of future dictionaries in a more systematic way. This might also lead to a more scientific concept of user-friendliness in dictionaries.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/11/1/EJC60391
2001-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error