1887

n Lexikos - The Hausa lexicographic tradition : lexikovaria

Volume 11, Issue 1
  • ISSN : 1684-4904
USD

 

Abstract


Hausa, 'n belangrike taal van Wes-Afrika, is een van die tale van Afrika suid van die Sahara wat die wydste bestudeer word. Dit het 'n ryk leksikografiese tradisie wat ongeveer twee eeue oud is. Van die eerste groot woordeboek wat in 1843 gepubliseer is tot die hede is ongeveer 60 leksikografiese werke - woordeboeke, naamlyste, woordelyste - gepubliseer in 'n reeks metatale van Engels tot Hausa self. Hierdie artikel gaan die historiese ontwikkeling van die groter studies aan die hand van hulle tipe en funksie as algemene naslaanwerke, gespesialiseerde werke, opvoedkundige werke, en terminologiese werke na. Vir elke werk is daar 'n algemene bespreking oor sy grootte, akkuraatheid van die fonologiese, leksikale en grammatikale inligting, en die toereikendheid van sy definisies en illustratiewe materiaal. 'n Volledige lys van die leksikografiese werke is ingesluit.

Hausa, a major language of West Africa, is one of the most widely studied languages of Sub-Saharan Africa. It has a rich lexicographic tradition dating back some two centuries. Since the first major vocabulary published in 1843 up to the present time, almost 60 lexicographic works - dictionaries, vocabularies, glossaries - have been published, in a range of metalanguages, from English to Hausa itself. This article traces the historical development of the major studies according to their type and function as general reference works, specialized works, pedagogical works, and terminological works. For each work, there is a general discussion of its size, accuracy of the phonological, lexical, and grammatical information, and the adequacy of its definitions and illustrative material. A complete list of the lexicographic works is included.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/11/1/EJC60393
2001-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error