1887

n Lexikos - Voorwoord

Volume 11, Issue 1
  • ISSN : 1684-4904
USD

 

Abstract

het altyd 'n tweeledige redaksionele beleid gehad: om artikels te publiseer nie net oor teoretiese kwessies nie, maar ook oor praktiese aspekte van die leksikografie. Dit is belangrik vir die teoretiserende metaleksikograaf om deeglik bewus te wees van die probleme wat die praktiserende leksikograaf teëkom, en dit is ewe belangrik vir die praktiserende leksikograaf om kennis te neem van die insigte wat die teoretiserende metaleksikograaf bied. Hierdie twee, die teoretiserende metaleksikograaf en die praktiserende leksikograaf, kan maklik van mekaar vervreem raak. Dit is daarom belangrik dat hierdie twee voortdurend bewus is van en voeling hou met mekaar om teorie en praktyk te versoen, en andersom.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/11/1/EJC60411
2001-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error