1887

n Lexikos - A few words from AFRILEX

Volume 12, Issue 1
  • ISSN : 1684-4904
USD

 

Abstract

Met die 12de uitgawe van Lexikos en die Sewende Internasionale Konferensie van die African Association for Lexicography (AFRILEX) agter die rug kry die suksesverhaal van AFRILEX en Lexikos steeds meer gestalte. Bykans 100 lede en belangstellendes het die Konferensie in Grahamstad bygewoon en 40 voordragte is gelewer. Lexikos verwerf toenemend nasionaal en internasionaal bekendheid as 'n leksikografietydskrif van besonder hoë gehalte. AFRILEX tel eweneens onder die toonaangewende leksikografieverenigings in die wêreld.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/12/1/EJC60434
2002-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error