1887

n Lexikos - Foreword

Volume 12, Issue 1
  • ISSN : 1684-4904
USD

 

Abstract

Lexikos is deur die Buro van die WAT beplan as 'n internasionale leksikografiese tydskrif met sy hoofdoel die bevordering van die praktiese leksikografie van die tale wat in Afrika gebruik word. Dit wou egter ook internasionale rigtings in die metaleksikografie aantoon. Sedert Lexikos die lyfblad van AFRILEX geword het, is die oorspronklike beleid van Lexikos bevestig en verstewig. Dit is belangrik dat Lexikos nie net die kompleksiteit van die taalsituasie in Afrika weerspieël nie, maar ook die huidige belangstelling in die ontwikkeling en studie van die Afrikatale. In hierdie strewe speel die leksikografie 'n belangrike rol.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/12/1/EJC60435
2002-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error