1887

n Lexikos - User-oriented understanding of descriptive, proscriptive and prescriptive lexicography : contemplative article

Volume 13, Issue 1
  • ISSN : 1684-4904
USD

 

Abstract


Daar is baie onsekerheid en verwarring oor die werklike verskille tussen preskriptiewe en deskriptiewe woordeboeke. Oor die algemeen kan die meerderheid bestaande verklarings soos volg saamgevat word: Deskriptief hou verband met die empiriese basis; ooreenstemming tussen die empiriese gegewens en die woordeboek is nodig. Preskriptief hou verband met die werklike doel van die woordeboek; die woordeboek is bedoel om te help met probleme betreffende teksproduksie en sal dus gebruik beïnvloed. Hierdie asimmetriese siening sal impliseer dat preskriptief en deskriptief in die praktyk onjuiste teenstellings is. In hierdie artikel word 'n meer konsekwente terminologie aan die hand gedoen wat rekening hou met sowel die funksie van die woordeboek as die verhouding van die woordeboek met die empiriese basis.

There is much uncertainty and confusion as to the real differences between prescriptive and descriptive dictionaries. In general, the majority of existing accounts can be summarised as follows: Descriptive relates to the empirical basis; accordance between the empirical data and the dictionary is required. Prescriptive relates to the genuine purpose of the dictionary; the dictionary is meant to help with problems concerning text production and will thus affect usage. This asymmetrical understanding would imply prescriptive and descriptive in practice being false contrasts. In this article, a more consistent terminology is suggested which allows for both the function of the dictionary and the relation of the dictionary to the empirical basis.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/13/1/EJC60461
2003-01-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error