1887

n Lexikos - Kirkeby's : review article

Volume 14, Issue 1
  • ISSN : 1684-4904
USD

 

Abstract


Kirkeby se is 'n tweetalige woordeboek met meer as 50 000 inskrywings. Die mees prysenswaardige kenmerk van die woordeboek is sy poging om gebruikersvriendelik te wees, veral deur die manier waarop die trefwoorde gerangskik is en die hoeveelheid inligting wat verskaf word. 'n Duidelike doelwit vir die samestelling van die woordeboek ontbreek egter. Die samestellers is skynbaar onseker oor die leksikografiese leemte wat hulle wil vul, en die gebruikers vir wie dit bedoel is en hul woordeboekgebruikersvaardighede. In die bespreking van die sterk en die swak eienskappe van die woordeboek sal die artikel verwys na teorieë van woordeboekkritiek. Die kriteria gestel deur McMillan (1949) sal as gids dien vir hierdie resensieartikel: (1) die hoeveelheid inligting in die woordeboek; (2) die gehalte van die inligting aangebied; en (3) die doeltreffendheid van die aanbieding van die inligting. Vrae wat in die loop van hierdie artikel gestel sal word, sluit in: Gee die woordeboek die inligting wat deur die gebruiker verlang word? Is die inligting deursigtig beskikbaar? Hoe word die inligting aangebied?

Kirkeby's is a bilingual dictionary of more than 50 000 entries. The most laudable feature of the dictionary is its attempt to be user-friendly especially in the way the entry words have been arranged and the amount of information given. However, a clear objective for the compilation of the ditionary is lacking. The compilers do not seem to know the lexicographical gap they want to fill, the users they are targeting, and their dictionary-using skills. In discussing the strong and weak points of the dictionary, the article will refer to theories of dictionary criticism. Three criteria set by McMillan (1949) will guide this review article: (1) the quantity of the information in the dictionary; (2) the quality of the information presented; and (3) the effectiveness of the presentation of the information. Questions posed in the course of this article will include: Does the dictionary give the information required by the user? Is the information transparently accessible? How is the information presented?

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/14/1/EJC60478
2004-01-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error