1887

n Lexikos - On defining "imaginary" beings and attributes : how do lexicographers cope with culturally determined differences in beliefs about cosmology, ontology and epistemology?

Volume 15, Issue 1
  • ISSN : 1684-4904
USD

 

Abstract

Members of linguistic communities often have opposing beliefs about the existence of beings denoted by lexical items or about the truth of the attributes ascribed to entities. As very little research has been forthcoming in this regard, this article focuses on how people's beliefs about existence and truth are encoded in explanatory dictionaries, and on the kind of semantics that is needed to account for these beliefs. The way in which dictionaries define issues of existence and truth against a default world view is outlined in Section 2. Section 3 indicates what happens if the default world view of lexicographic descriptions changes and how cultural biases operate in the treatment of the meaning of lexical items that denote "imaginary" beings or "imaginary" attributes. Section 4 summarizes the main findings of the article and delimits topics for further research.


Lede van taalgemeenskappe het dikwels opponerende beskouings oor die bestaan van wesens waarna leksikale items verwys of oor die waarheid van die eienskappe wat aan entiteite toegeskryf word. Omdat baie min navorsing in dié verband beskikbaar is, fokus hierdie artikel op hoe mense se beskouings oor die bestaan en waarheid ten opsigte hiervan in verklarende woordeboeke gekodeer word, en op die soort semantiek wat benodig word om hierdie opvattings te verantwoord. Die manier waarop woordeboeke kwessies van bestaan en waarheid teen 'n verstekwêreldbeskouing omskryf, word in Afdeling 2 geskets. Afdeling 3 dui aan wat gebeur indien die verstekwêreldbeskouing van leksikografiese omskrywings verander en hoe kulturele vooroordele 'n uitwerking het op die behandeling van die betekenis van leksikale items wat verwys na "denkbeeldige" wesens of "denkbeeldige" eienskappe. Afdeling 4 som die hoofbevindinge van die artikel op en baken onderwerpe vir verdere navorsing af.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/15/1/EJC60521
2005-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error