1887

n Lexikos - : a typological and communicative bridge

Volume 15, Issue 1
  • ISSN : 1684-4904
USD

 

Abstract

Within the South African lexicographical context, there have been several pleas for Afrikaans learner's and school dictionaries that incorporate innovative strategies and provide for specific identified target users and their particular problems. (NWSG) is an Afrikaans learner's dictionary that is aimed at a specific group of users, can be used for text reception and text production and forms part of an established textbook series. Through new strategies and adaptations, this dictionary tries to form a bridge between different typological categories and to be a functional instrument for use in the classroom. In accordance with the theoretical formulation of dictionary functions, NWSG tries to further communication through initial support in and eventual assimilation of the foreign language. In this article, theoretical insights regarding learner's dictionaries as well as practical examples from NSWG are combined to illustrate the possibilities of a more user-friendly product.


Binne die Suid-Afrikaanse leksikografiese konteks is daar reeds verskeie pleidooie gerig vir Afrikaanse aanleerder- en skoolwoordeboeke wat vernuwende strategieë inkorporeer en vir spesifieke, geïdentifiseerde teikengebruikers en hul eiesoortige probleme voorsiening maak. (NWSG) is 'n Afrikaanse aanleerderwoordeboek wat op 'n spesifieke groep leerders gerig is, vir teksresepsie en teksproduksie gebruik kan word en deel van 'n gevestigde handboekreeks uitmaak. Dié woordeboek probeer om deur nuwe strategieë en aanpassings 'n brug te vorm tussen verskillende tipologiese kategorieë en 'n funksionele gebruiksinstrument in die klaskamer te wees. In ooreenstemming met die teoretiese formulering van woordeboekfunksies, probeer NWSG om kommunikasie te bevorder deur aanvanklike ondersteuning in en uiteindelike assimilering van die vreemde taal. In hierdie artikel word teoretiese insigte in verband met aanleerderwoordeboeke en praktiese voorbeelde uit NWSG gekombineer om die moontlikhede van 'n meer gebruikersvriendelike produk te illustreer.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/15/1/EJC60522
2005-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error