1887

n Lexikos - The use of pictorial illustrations in African language dictionaries

Volume 15, Issue 1
  • ISSN : 1684-4904
USD

 

Abstract


Hierdie artikel ondersoek die gebruik van beeldillustrasies in Afrikataalwoordeboeke met spesiale verwysing na items wat gewoonlik in woordeboeke ingesluit word, gebaseer op Stein (1991) se kategorieë. Dit betoog vir die noodsaaklikheid om meer illustrasies van kulturele items eie aan 'n besondere gemeenskap of taalgroep in woordeboeke in te sluit. 'n Analitiese oorsig van 'n korpus is gedoen om te bepaal of Afrikataalwoordeboeke beeldillustrasies gebruik, en, indien wel, watter items geïllustreer word. Die resultate van hierdie oorsig toon aan dat slegs 'n paar Afrikataalwoordeboeke beeldillustrasies gebruik, selfs dié wat met Stein se kategorieë ooreenstem. Van die woordeboeke wat ondersoek is, gebruik net een illustrasies in die vorm van volkleurfoto's, naamlik van verskillende soorte beeste, 'n baie belangrike kulturele item binne daardie spesifieke gemeenskap.

This article examines the use of pictorial illustrations in African language dictionaries, with particular reference to items generally included in dictionaries based on Stein's (1991) categories. It argues for the need to include more illustrations of cultural items specific to a particular community and language group in dictionaries. A corpus analytic survey is done to determine if African language dictionaries employ pictorial illustrations and, if so, which items are illustrated. The results of this survey indicate that only a few African language dictionaries employ pictorial illustrations, even those that do correspond to Stein's categories. Of the dictionaries examined, only one uses illustrations in the form of full-colour photographs, namely of different kinds of cattle, a very important cultural item within that specific community.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/15/1/EJC60530
2005-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error