1887

n Lexikos - Towards a framework for the description and evaluation of dictionary evaluation criteria

Volume 18, Issue 1
  • ISSN : 1684-4904
USD

 

Abstract


Die resenseer van woordeboeke is 'n gerespekteerde praktyk, maar resensente is al dikwels daarvan beskuldig dat hulle net 'n beskrywing gee van die ontwerpkenmerke van woordeboeke onder bespreking en nie hierdie kenmerke evalueer nie, dat hulle hul resensies beperk tot een of twee subjektief gekose ontwerpkenmerke en dat hulle nie hulle evalueringskriteria duidelik uiteensit of hulle geldigheid aandui nie.
Die verbetering van die gehalte van woordeboekresensies is 'n taak wat opgedra is aan die woordeboekkritiek as 'n onderdeel van die metaleksikografie. In hierdie artikel word voorgestel dat 'n eerste stap in hierdie rigting sou wees om vir elke woordeboektipe 'n stel omvattende, objektiewe, geldige, algemeen aanvaarde en operasionaliseerbare evalueringskriteria te onwikkel. Vir hierdie doel word daar in hierdie artikel 'n algemene raamwerk vir die beskrywing en beoordeling van woordeboekevalueringskriteria ontwikkel deur gebruikmaking van parameters van navorsing oor woordeboekkritiek en die bruikbaarheid van webwerwe.

The reviewing of dictionaries is a time-honoured praxis, but reviewers have often been criticized for only describing the design features of the dictionaries under review and not evaluating these features, for narrowing their reviews down to one or two subjectively chosen design features, and for not explicating their evaluation criteria or indicating their validity.


Improving the quality of dictionary reviews is a task that has been delegated to dictionary criticism as a component of metalexicography. In this article, it is proposed that a first step in this direction would be to devise for each dictionary type a set of comprehensive, objective, valid, generally accepted, and operationalizable evaluation criteria. To this end, a general framework for the description and evaluation of dictionary evaluation criteria is developed in this article, using parameters from research on dictionary criticism and the usability of websites.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/18/1/EJC60628
2008-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error