1887

n Lexikos - Function-related secondary user needs and secondary data? A critical examination of some central concepts in the modern theory of lexicographical functions

Volume 19, Issue 1
  • ISSN : 1684-4904
USD

 

Abstract

The aim of this article is to contribute to the development of the modern theory of lexicographical functions by offering a critical examination of the following concepts associated with it : primary needs, primary data, secondary needs, secondary data, function-related needs, and function-related data. By way of introduction, a presentation of the basic tenets of the theory is offered, followed by a description of the general characteristics of secondary needs and data. Next, on the basis of both a critical analysis of the theory and an examination of selected data types in existing lexicographical products, it is argued that all user needs and all data that satisfy those needs are function-related. The distinction between the concepts function-related and usage-related is thus rejected. Since this has serious implications for the relation between secondary needs and data on the one hand and primary needs and data on the other, this relation is subsequently reconsidered. This leads to a redefinition of all the concepts examined. It is also explained why an ideal state of lexicography, where secondary needs and data do not exist, cannot be achieved in the real world.


Die doel van hierdie artikel is om by te dra tot die ontwikkeling van die moderne teorie van leksikografiese funksies deur 'n kritiese ondersoek aan te bied van die volgende begrippe wat daarmee verbind word: primêre behoeftes, primêre data, sekondêre behoeftes, sekondêre data, funksieverwante behoeftes en funksieverwante data. Ter inleiding word 'n aanbieding van die basiese beginsels van die teorie gegee, gevolg deur 'n beskrywing van die algemene eienskappe van sekondêre behoeftes en data. Vervolgens, op grond van sowel 'n kritiese ontleding van die teorie as 'n ondersoek van uitgesoekte datatipes in bestaande leksikografiese produkte, word daar geredeneer dat alle gebruikersbehoeftes en alle data wat daardie behoeftes bevredig, funksieverwant is. Die onderskeid tussen die konsepte funksieverwant en gebruikersverwant word sodoende verwerp. Omdat dit ernstige implikasies vir die verhouding tussen sekondêre behoeftes en data aan die een en primêre behoeftes en data aan die ander kant het, word hierdie verhouding gevolglik heroorweeg. Dit lei tot 'n herdefiniëring van al die ondersoekte begrippe. Daar word ook verduidelik waarom 'n ideale toestand van die leksikografie waar sekondêre behoeftes en data nie bestaan nie, nie in die werklike wêreld bereik kan word nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/19/1/EJC60663
2009-01-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error