1887

n Lexikos - 'n Woord van AFRILEX

Volume 19, Issue 1
  • ISSN : 1684-4904
USD

 

Abstract

Dit is 'n groot eer vir my as nuutgekose President van AFRILEX om hierdie woord aan die lesers van te rig. Indien daar gekyk word na die volkome toewyding waarmee my drie voorgangers - Rufus Gouws, Danie Prinsloo en Mariëtta Alberts - die taak verrig het, sal ek moeilik hulle buitengewone leierskap kan ewenaar. Wanneer 'n mens hulle inleidingswoorde lees wat sedert nommer 6 (1996) in Lexikos verskyn het, is dit interessant om die voorkeuronderwerpe van elkeen te herken : Rufus het nooit nagelaat om leksikografiese teorie ter sprake te bring nie, Danie het vanuit 'n meer praktiese en organisatoriese hoek gekyk, terwyl Mariëtta op die subdissipline terminologie gekonsentreer het. Elke akademikus het 'n liefhebbery; myne is om ons strewes in publikasies te omskep wat oor die jare hul geldigheid sal bly behou. Wat dit betref, is ons besonder gelukkig om oor te beskik.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/19/1/EJC60676
2009-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error