1887

n Lexikos - The treatment of borrowed nouns in and

Supplement 1
  • ISSN : 1684-4904
USD

 

Abstract

This article focuses on the lemmatisation of vowel-commencing borrowed nouns and the allocation of borrowed nouns to noun class prefixes in , the first monolingual general-purpose Ndebele dictionary, and , the first specialised Ndebele dictionary of musical terms. It adopts a comparative approach, also highlighting the controversies surrounding the status of the initial vowel of the prefix or the pre-prefix in Ndebele and other Nguni languages. It further looks at the challenges and limitations of lemmatising the noun using either the initial vowel of the prefix or the initial letter of the noun stem. It is found that there are some inconsistencies in the lemmatisation of vowel-commencing borrowed nouns and the allocation of borrowed nouns to noun class prefixes in the two dictionaries. These inconsistencies impact negatively on the standardisation and treatment of borrowed nouns.


Hierdie artikel fokus op die lemmatisering van leensubstantiewe met aanvangsklinkers en die toewysing van leensubstantiewe aan substantiefklasprefikse in , die eerste eentalige meerdoelige Ndebelewoordeboek, en , die eerste gespesialiseerde Ndebelewoordeboek van musiekterme. Dit gebruik 'n vergelykende benadering sodat ook aandag gegee word aan die strydpunte rondom die status van die aanvangsklinker van die prefiks en die pre-prefiks in Ndebele en ander Ngunitale. Dit kyk verder na die uitdagings en beperkings van die lemmatisering van die substantief deur óf die aanvangsklinker van die prefiks óf die aanvangsletter van die substantiefstam te gebruik. Daar word gevind dat daar 'n aantal inkonsekwensies in die lemmatisering van leensubstantiewe met aanvangsklinkers en die toewysing van leensubstantiewe aan substantiefklasprefikse in die twee woordeboeke is. Hierdie inkonsekwensies het 'n negatiewe uitwerking op die standaardisering en behandeling van leensubstantiewe.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/19/sup-1/EJC60687
2009-01-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error