1887

n Lexikos - Terminologiebestuur in Suid-Afrika : 'n ideaalmodel : terminologiebestuur

Volume 20, Issue 1
  • ISSN : 1684-4904
USD

 

Abstract

Die nuwe taalbestel in Suid-Afrika het tot gevolg gehad dat die ontwikkeling, die uitbouing, die bestuur en ook die verspreiding van terminologiese inligting in elf amptelike tale gedoen moet word. 'n Veranderde terminologiebestuursprogram moet derhalwe daargestel word om aan die behoeftes van 'n nuwe terminologiegemeenskap te voldoen. So 'n model sou ideaal gesien binne die Nasionale Taaldiens se Terminologiekoördineringsafdeling geïmplementeer kon word. In die eerste gedeelte van hierdie artikel word 'n model voorgestel van hoe terminologiebestuur suksesvol binne 'n terminologiebestuursentrum aangepak kan word. In die tweede gedeelte van die artikel word die implikasies van die model in die Suid-Afrikaanse situasie verreken om vas te stel hoe die terminologiebestuursprogram aangepas sou kon word om aan die eise van die nuwe taalbestel te voldoen en om die nuwe teikengroep(e) voldoende te bereik.

The new language dispensation in South Africa has resulted in the development, the elaboration, the manangement and the dissemination of terminological information in eleven official languages. A modified terminology management program must be created for the needs of a new terminology community. Such a model should ideally be implemented at the Terminology Coordination Section of the National Language Service. In the first section of this article a model is proposed for successful terminology management within a terminology management centre. In the second section of the article the implication of the model is explicated within the South African situation to establish how the terminology management program should be adjusted to satisfy the needs of the new language dispensation as well as how to adequately reach the intended target group(s).

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/20/1/EJC60708
2010-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error