1887

n Lexikos - A critical analysis of the lemmatisation of nouns and verbs in isiZulu

Volume 21, Issue 1
  • ISSN : 1684-4904
USD

 

Abstract

This article is a critical evaluation of lemmatisation strategies for nouns and verbs in isiZulu with specific attention to the problem of stem identification. The presumed target users of dictionaries compiled according to these lemmatisation strategies are non-mother tongue learners of isiZulu. The advantages versus disadvantages of lemmatising verbal and nominal stems, verbal and nominal stems without suffixes, and nominal words will be considered mainly in terms of the entire paradigm containing the verbal root from an isiZulu corpus. The conclusion reached is that word lemmatisation is preferred over both stem lemmatisation and lemmatisation of stems without suffixes. It will be argued that the problem of stem identification can only be solved in electronic dictionaries and the electronic dictionary will be analysed in this regard.


Hierdie artikel is 'n kritiese evaluering van die lemmatiseringstrategieë vir naamwoorde en werkwoorde in isiZulu met spesifieke aandag aan die probleem van stamidentifikasie. Die veronderstelde teikengebruikers van woordeboeke wat volgens dié lemmatiseringstrategieë saamgestel is word omskryf as nie-moedertaal leerders van isiZulu. Die sterk- versus swakpunte van stamlemmatisering vir werkwoorde en naamwoorde, werkwoord- en naamwoordstamme sonder suffikse en woordlemmatisering vir naamwoorde sal oorweeg word hoofsaaklik in terme van die volledige paradigma 'n willekeurig gekose wortel, naamlik in 'n isiZulu korpus. Daar word tot die gevolgtrekking gekom dat woordlemmatisering bo stamlemmatisering verkies word. Daar sal aangevoer word dat die probleem van stamidentifikasie slegs in elektroniese woordeboeke opgelos kan word en die elektroniese woordeboek sal vir dié doeleindes ontleed word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/21/1/EJC60756
2011-01-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error