1887

n Lexikos - What is a dictionary?

Volume 22, Issue 1
  • ISSN : 1684-4904
USD

 

Abstract

By comparing different definitions in dictionaries and in theoretical papers we know that lexicographers have very different opinions on the topic: "What is a dictionary?" We see too that lexicographic tools with the same type of content sometimes are called dictionary, sometimes encyclopedia, sometimes lexicon. In reality it is not a large problem if the information in a certain tool is of a high quality as to the intended function. Nevertheless I will give not one but two additional definitions of two different types of information tools. There will also be a discussion on the relevance for the concept of dictionary in connection with the research registration in universities.


Deur verskillende definisies in woordeboeke en teoretiese artikels te vergelyk, weet ons dat leksikograwe baie verskillende opinies het oor die onderwerp: "Wat is 'n woordeboek?" Ons sien ook dat leksikografiese hulpmiddels met dieselfde soort inhoud soms woordeboeke genoem word, soms ensiklopedieë en soms leksikons. In die praktyk is dit nie 'n groot probleem nie indien die inligting in 'n sekere hulpmiddel van hoë kwaliteit is met betrekking tot die beoogde funksie. Tog sal ek nie een nie maar twee bykomende definisies gee van twee verskillende soorte inligtingshulpmiddels. Daar sal ook 'n bespreking wees oor die relevansie van die konsep woordeboek met betrekking tot die registrasie van navorsing by universiteite.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/22/1/EJC129986
2012-01-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error