1887

n Lexikos - An analysis of the (De Schryver 2007) : review article

Volume 23, Issue 1
  • ISSN : 1684-4904
USD

 

Abstract

The (De Schryver 2007) is a welcome addition to dictionaries that have been compiled for school use in particular. Its novelty and appeal lie in the fact that the lemmas and Northern Sotho mini-grammar are based on a corpus of general language usage and school textbooks. It reflects current language usage and concerns in the modern world that learners can easily relate to, making it a popular alternative to the more traditional dictionaries. This bidirectional, bilingual dictionary is equally useful to native speakers of Northern Sotho learning English and to English-speakers acquiring Northern Sotho. Though the number of lemmas is restricted to 5 000 in the lemma lists for Northern Sotho and English respectively, the compilers nevertheless succeeded in meeting the basic lexicographic and grammatical needs of the learner. This review article aims to take a critical look at various features of the dictionary.

Die (De Schryver 2007) is 'n welkome toevoeging tot woordeboeke wat spesifiek vir skoolgebruik saamgestel is. Wat die woordeboek oorspronklik en aantreklik maak is die feit dat die lemmata en Noord-Sotho minigrammatika op 'n korpus van algemene taal en skooltekste gebaseer is. Dit weerspieël hedendaagse taalgebruik en sake van belang in die moderne leefwêreld waarmee die leerder maklik kan assosieer en wat die woordeboek 'n gewilde keuse maak bo ander meer tradisionele woordeboeke. Hierdie tweerigting-, tweetalige woordeboek voorsien in die behoeftes van Noord-Sotho moedertaalsprekers wat Engels aanleer sowel as aan dié van Engelssprekendes wat Noord-Sotho leer. Ten spyte daarvan dat die lemmata beperk is tot 5 000 vir elk van die twee tale, het die samestellers nogtans daarin geslaag om aan die basiese leksikografiese en grammatiese behoeftes van die leerder te voldoen. Hierdie resensieartikel neem die kenmerke van die woordeboek krities in oënskou.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/23/1/EJC146555
2013-01-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error