1887

n Lexikos - Introducing : the design and compilation of a monolingual Setswana dictionary : projects

Volume 23, Issue 1
  • ISSN : 1684-4904
USD

 

Abstract

This paper presents the design elements of a recently published monolingual Setswana dictionary, (Otlogetswe 2012), the fourth main Setswana monolingual dictionary to appear. The paper situates the dictionary within a recent, but growing Setswana monolingual dictionary tradition whose roots may be traced to 1976 when M.L.A. Kgasa's was published. However, before this date, the development of Setswana lexicography lies wholly in a bilingual dictionary tradition which dates back to the 1800s. The paper also discusses the different features of demonstrating that it possesses some dictionary features which are not found in previous Setswana dictionaries such as frequency information, phonemic transcription and extensive cross-referencing.


Hierdie artikel bied die ontwerpbeginsels aan van 'n onlangs gepubliseerde eentalige Setswanawoordeboek, (Otlogetswe 2012), die vierde belangrike Setswana eentalige woordeboek wat verskyn het. Die artikel plaas die woordeboek binne 'n onlangse, maar groeiende Setswana eentalige woordeboektradisie waarvan die wortels teruggevoer kan word tot 1976 toe M.L.A. Kgasa se gepubliseer is. Voor hierdie datum egter lê die ontwikkeling van die Setswanaleksikografie geheel en al in 'n tweetalige woordeboektradisie wat terugdateer tot die 1800's. Die artikel bespreek ook die verskillende eienskappe van deur aan te toon dat dit 'n aantal woordeboekeienskappe besit wat nie in vorige Setswanawoordeboeke aangetref word nie soos frekwensie-inligting, fonemiese transkripsie en uitvoerige kruisverwysings.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/23/1/EJC146559
2013-01-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error