1887

n Lexikos - Old wisdom : the highly relevant lexicographical knowledge obtainable from a specialized dictionary from 1774

Volume 23, Issue 1
  • ISSN : 1684-4904
USD

 

Abstract

There is little doubt that lexicography has experienced important progress during the years, especially when one compare the lexicographical works from the various centuries. However, history should not be viewed as an ever-growing progress but as a process with its ups and downs. In this respect, some old lexicographical works, especially from the Age of Enlightenment, are in some aspects extremely advanced even compared with present-day dictionaries. Malachy Postlethwayt's from 1774 is one such example. The article provides a general presentation of this rare and interesting dictionary which was published in various editions in the 18th century. The presentation includes a detailed description of the objective, functions, structure, and content of this impressive work. The article then focuses on its cognitive and operative functions, and the way they are integrated into one and the same reference work. Upon this basis, the article shows how modern lexicography can use past experiences in order to meet the real and practical needs of present-day users.


Daar is min twyfel dat die leksikografie belangrike vooruitgang deur die jare ondergaan het, veral wanneer 'n mens leksikografiese werke uit die verskillende eeue vergelyk. Geskiedenis moet egter nie gesien word as 'n steeds groeiende vooruitgang nie, maar as 'n proses met sy wisselvallighede. In dié opsig is sommige ou leksikografiese werke, veral uit die Eeu van Verligting, in sommige aspekte uiters gevorderd, selfs vergeleke met die hedendaagse woordeboeke. Malachy Postlethwayt se van 1774 is een so 'n voorbeeld. Die artikel verskaf 'n algemene bekendstelling van hierdie seldsame en interessante woordeboek wat in verskillende uitgawes in die 18de eeu gepubliseer is. Die bekendstelling sluit 'n uitvoerige beskrywing van die doel, funksies, struktuur en inhoud van hierdie indrukwekkende werk in. Die artikel fokus daarna op sy kognitiewe en operatiewe funksies, en die manier waarop hulle in een en dieselfde naslaanwerk geïntegreer is. Op grond hiervan toon die artikel hoe die moderne leksikografie vroeëre ervaring kan gebruik om aan die werklike en praktiese behoeftes van hedendaagse gebruikers te voldoen.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/lexikos/23/1/EJC146566
2013-01-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error