1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - 'n Ondersoek na die identifisering van deiktiese ruimte in die prosa : research article

Volume 24, Issue 1
  • ISSN : 0258-2279
USD

 

Abstract


This article examines the nature and function of deictics in a prose text. By referring to different theories of pragmatics and literature, the nature of communication in literary texts and the role that deixis plays in these texts become evident. In a prose text a process of communication exists in which the utterance produced by the speaker (author) is interpreted by a hearer (reader). The reader reconstructs a context for this communication by the interpretation of the speaker's references to person, place and time - the deictic elements.
The reader determines the deictic context in a text by defining and interpreting the communication of the abstract author, the different speaker's references to persons, space and time and by interpreting the implications in the linguistic utterance. In this way a deictic context is formed in the mind of the reader which forms the basis for his understanding of the message in the text.


Hierdie artikel ondersoek die aard en funksie van deiktiese elemente in 'n prosateks. Die rol wat deiksis in literêre tekste speel, word verduidelik met verwysing na veral teorieë uit die pragmatiek, literatuurteorie en die aard van kommunikasie in literêre tekste. Die kommunikasieproses in 'n prosateks bestaan uit 'n uiting deur die spreker (skrywer) wat geïnterpreteer word deur 'n hoorder (leser). Die leser konstrueer 'n konteks vir hierdie kommunikasie deur 'n interpretasie van die spreker se verwysing na persoon, plek en tyd - die elemente waaruit deiktiese verwysing bestaan.
Die leser bepaal hierdie deiktiese konteks in 'n teks deur die spesifieke interpretasie van die kommunikasie deur die abstrakte outeur, die verskillende sprekers se verwysing na persoon, plek en tyd en deur die interpretasie van die implikasies in die taalaanbod. Op hierdie wyse word 'n deiktiese konteks deur die leser gevorm wat die basis word van sy begrip van die teks.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/24/1/EJC61718
2003-04-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error