1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Poësie en popkultuur : oor enkele gedigte van Joan Hambidge : research article

Volume 24, Issue 3
  • ISSN : 0258-2279
USD

 

Abstract


The influence of pop culture as a general movement, as well as pop art as a specific art movement, can be seen in the work of Joan Hambidge. In a number of her poems Hambidge enters into conversation with Andy Warhol as the most prominent pop artist. She comments through poetry on Warhol's life and work method and also presents her poems in the idiom of Warhol. This entails, inter alia, a repetition or duplication of the content, a deliberate intertextual conversation with verbal and visual artists and a reuse of existing material. Hambidge follows Warhol's representation of popular cult figures from the pop era by creating a number of word portraits of famous people such as Marilyn Monroe and James Dean. This "gallery" of word portraits becomes part of the (well-known) literary conversation which Hambidge conducts with other poets and artists, and at the same time communicates her own poetics as well as her own view on the construction of identity and death. Ultimately this pre-occupation with cult figures becomes a mask for the self.

In die oeuvre van Joan Hambidge kan die invloed van popkultuur as breë kulturele beweging, sowel as van popkuns as spesifieke kunsbeweging bespeur word. Hambidge tree in 'n aantal gedigte in gesperk met die belangrike popkunstenaar, Andy Warhol. Sy lewer digterlike kommentaar op Warhol se lewe en werkwyse én bied terselfdertyd haar gedigte in die Warhol-idioom aan. Dit sluit onder andere in 'n herhaling of duplisering van gegewe, 'n doelbewuste intertekstuele gesprek met woord- en beeldkunstenaars en 'n herbenutting van die bestaande. Warhol se representasie van populêre kultusfigure van die pop-era word nagevolg in die skep van 'n aantal woordportrette van bekendes soos Marilyn Monroe en James Dean. Hierdie "galery" woordportrette word deel van die (bekende) literêre gesprek wat Hambidge met ander digters en kunstenaars voer, en kommunikeer terselfdertyd 'n eie poëtika, sowel as opvattings oor die konstruksie van identiteit en die dood. Uiteindelik word die bemoeienis met die kultusfiguur ook 'n masker vir die self.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/24/3/EJC61753
2003-11-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error