1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Toeganklike lirieke met 'n digterlike aanslag.
Kaalvoet. Liedtekste, Amanda Strydom : book review

Volume 25, Issue 2
  • ISSN : 0258-2279
USD

 

Abstract

Onder die skrale viertal kontemporêre Afrikaanse sangers wat hul eie lirieke skryf en daarvan gepubliseer het, is dié van Koos du Plessis seker die belangrikste en die bekendste. Met hierdie keurig versorgde versameling liedtekste en treffende foto's voeg Amanda Strydom nou haar eiesoortige stem by dié Gideonsbende en verruim sy 'n skraal literêre genre.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/25/2/EJC61788
2004-08-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error