1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - 'n Huldeblyk : Barrie Hough 1953 - 2004

Volume 25, Issue 3
  • ISSN : 0258-2279
USD

 

Abstract

Barrie Hough sal nie net as joernalis en resensent onthou word nie, maar veral ook as 'n veel bekroonde jeugverhaalouteur. Hy is gebore op 17 Januarie 1953 en sterf op 17 Augustus 2004. Hy het in Johannesburg grootgeword en was 'n leerder aan Laerskool Voorbrand. Sy pa is dood toe hy vyf jaar oud was. Sy ma het hom en sy twee ouer broers alleen grootgemaak. Sy ma was self 'n goeie skrywer, maar het ongelukkig nooit iets laat publiseer nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/25/3/EJC61810
2004-12-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error