1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Fyn waarneming en menslike insig verwoord in vloeiende skryfstyl
Lae wolke oor Mosambiek : 'n Reisboek, Johann Lodewyk Marais : book review

Volume 26, Issue 1
  • ISSN : 0258-2279
USD

 

Abstract

Johann Lodewyk Marais is 'n bekende, erkende en ervare digter met 'n besondere belangstelling vir en aanvoeling vir die natuur. Hy is ook sterk ingestel op bewaring, ook vir die meer afgeleë streke van Suider-Afrika. kan beskryf word as 'n reisverslag, maar dan met 'n spesifieke persoonlike aanslag geskryf sodat dit inderwaarheid 'n verslag van en besinning oor 'n individuele ervaring van Mosambiek is.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/26/1/EJC61828
2005-04-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error