1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Skinder as gespreksgenre : research article

Volume 26, Issue 1
  • ISSN : 0258-2279
USD

 

Abstract


Gossip is one of the wide range of sub-categories of discourse genres in story-telling. It is one of the most common interactive forms of discourse in informal conversation, because it has its origin in the general inclination of man to show an intense interest in other people's activities. Although the development of gossip differs with regard to the subject of discussion, the context and situation in which it is produced as well as the persons participating, it is possible to distinguish definite universal features of gossip. This article deals with the most prominent characteristics of gossip. The focus falls on the structure, the gossiping process, the content, the pejorative, evaluating nature of it and the social aspects involved in gossiping. Special attention is paid to non-verbal elements, which are frequently used when people gossip. In spite of the negative connotations gossip has, it is very important in the establishment of social identities and relations. It should therefore not be neglected in the study of language.

Skinder word as een van die wye verskeidenheid subkategorieë in die gespreksgenre van storievertelling beskou. Dit is een van die mees algemene, hoogs interaktiewe gespreksvorme in informele ge-sprekvoering, omdat dit spruit uit die neiging wat almal het, naamlik 'n intense belangstelling in iemand anders se doen en late. Hoewel elke skinderstorie op 'n unieke wyse verloop in ooreenstemming met die aard van die onderwerp, die konteks en die situasie waarin dit voorkom en die gespreksgenoot / -genote, kan daar ook definitiewe universele eienskappe by skinderstories onderskei word. In hierdie artikel word 'n poging aangewend om die opvallendste kenmerke van hierdie gespreksgenre aan te dui. Aspekte soos die bou van 'n skindergesprek, die verloop van die skinderproses, die inhoud, die pejoratiewe, evaluerende aard daarvan en die sosiale aspekte daaraan verbonde, word bespreek. Al word daar min positiewe konnotasies aan die begrip skinder geheg, speel dit 'n belangrike rol in die opbou en instandhouding van sosiale identiteite en verhoudings en verdien dit derhalwe die aandag van die taalwetenskaplike.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/26/1/EJC61833
2005-04-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error