1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Echoes of orality in Christian Xhosa songs : research article

Volume 26, Issue 3
  • ISSN : 0258-2279
USD

 

Abstract


Hierdie artikel is 'n poging om sekere patrone wat in tradisionele Christelike Xhosa-liedere en Xhosa-musiek aangetref word, te ondersoek en te verken. Die korpus hedendaagse Xhosa-musiek is omvangryk en moeilik om behoorlik te ondersoek sonder om kennis te neem van die patrone wat in tradisionele musiek aangetref word. Ten einde hierdie patrone te kan uitken, sal die soeklig aanvanklik val op Xhosa-musiek in die algemeen en sal dit ook as kunsvorm bespreek word. Daarna sal daar gepoog word om die elemente van tradisionele liedere in Christelike Xhosa-musiek bloot te lê. 'n Vergelykende benadering sal gebruik word om die ooreenkomste tussen tradisionele en Christelike liedere aan te toon. 'n Vergelyking tussen sekere aspekte van literêre werke bring nie noodwendig mee dat die een teen die ander afgespeel word nie - dit is eerder 'n manier om buite eng begrensings te kyk en om ander gebiede van menslike aktiwiteit te ondersoek.

This article is an attempt to investigate and explore certain patterns in traditional Christian Xhosa songs as found in Xhosa music. The corpus of contemporary Xhosa music is vast, and difficult to explore properly without recognising the patterns of traditional music. In order to recognise these patterns Xhosa music in general will be discussed first - Xhosa music also as a form of art. Having done that, it will try to uncover certain elements of traditional songs in Christian Xhosa music. A comparative approach will be used to reveal the similarities between traditional and Christian songs. To compare certain aspects in a literary work does not imply attaching more significance to one element than to another. This method rather implies a way of looking beyond narrow boundaries, and to explore other spheres of human activities.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/26/3/EJC61872
2005-11-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error