1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - A socially committed literary work : perspectives on Elliot Zondi's : research article

Volume 26, Issue 3
  • ISSN : 0258-2279
USD

 

Abstract


In hierdie artikel word Elliot Zondi se historiese drama, (1986), bespreek as 'n sosiaal-betrokke literêre werk omdat die hoofkarakter, Bhambada sy tydgenoteaanmoedig om die ideologiese dominasie van die apartheidsisteem uit te daag en om vir hulle vryheid te veg, selfs tot die bittere einde indien nodig. Volgens Elliot Zondi het die 1906 Bhambada-rebellie onder die Zoeloes ontstaan weens 'n gebrek aan onderhandeling en op grond van 'n algehele miskenning van die gevoelens van die swart meerderheid aangaande belasting. Die rebellie is ook veroorsaak deur die gedwonge invoering van Westerse kulturele en sosiale waardes. Die toneelstuk self is inderwaarheid 'n metafoor vir die Zoeloevolk, wat in die tagtigerjare onder die dwingelandy van president P.W. Botha moes leef. In die drama word die Zoeloes aangemoedig om reg te laat geskied aan die vryheidsideale waarvoor hulle voorvaders bereid was om te veg en te sterf. Die ontwikkelingslyn in die drama beklemtoon dat die "winde van verandering" gedurende daardie tyd sterker geword het en uiteindelik sou lei tot die onderstroming wat die bevryding in 1992 en 1994 bewerkstellig het.

In this article Elliot Zondi's historical drama, , is discussed as a committed literary work. The main character, Bhambada, urges his contemporaries to challenge the ideological domination of the apartheid system and to fight for their freedom to the last man, if necessary. According to Elliot Zondi, the 1906 Bhambada Rebellion was caused by a lack of consultation and utter disregard for the feelings of the African majority regarding taxation. The rebellion was also caused by the forceful introduction of Western culture and social values. The play in itself is actually a metaphor for the Zulu people living in the 1980s under the iron rule of President P.W. Botha. In this play the Zulu are urged to live up to the freedom ideals for which their forefathers had been ready to fight and to die. The development of the plot in the play emphasises that the "winds of change" at that time were becoming stronger, causing the undercurrent that was to bring about liberation in 1992 and in 1994.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/26/3/EJC61874
2005-11-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error