1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - Uitnodiging tot verdere gesprekke
Tydskrif vir Letterkunde. 2005. Temanommer : André P. Brink @ 70 : book review

Volume 27, Issue 1
  • ISSN : 0258-2279
USD

 

Abstract

Dit is prysenswaardig dat die redaksie van dit goedgedink het om 'n spesiale uitgawe te wy aan die veteraan Sestiger wie se vertalings in 'n groot mate verantwoordelik was daarvoor dat Afrikaanse letterkunde onder die aandag gekom het van die wêreldletterkunde en wie se werk benoem is vir talle internasionale pryse, aan wie erkenning gegee is deur buitelandse regerings, en wat (uiteindelik) die Herzogprys verower het vir prosa en drama. Hierdie skrywer was vir jare in die spervuur vanweë sy teenkanting teen die Nasionale Partyregering se beleid jeens landgenote en hy is die eerste Afrikaanse romanskrywer wie se werk verbied is.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/27/1/EJC61883
2006-04-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error