1887

n Literator : Journal of Literary Criticism, Comparative Linguistics and Literary Studies - P.J. Schoeman bring nostalgie
Uit die dagboek van 'n wildbewaarder, P.J. Schoeman : book review

Volume 27, Issue 2
  • ISSN : 0258-2279
USD

 

Abstract

Dit is nogal vreemd om na vier dekades 'n boek te herlees, en dan te ontdek hoe die waardes waarmee 'n mens as jong tiener kon identifiseer deur die loop van vele jare 'n bevestigende metamorfose kon ondergaan. Dit maak die resensering van so 'n boek eindeloos moeiliker, aangesien 'n mens nie altyd daarvan bewus is dat jy deur die jare heen jou opinies oor relatief eenvoudige dinge so kon verander het nie. Ten einde reg aan die skrywer en sy verhaal te laat geskied, is dit waarskynlik goed om eers die formele taak agter die rug te kry, en daarna te soek na die gewaarwording van hierdie metamorfose.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/literat/27/2/EJC61910
2006-08-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error